Die God Wat Ek Leer Ken Het (Sagteband)

    Die God Wat Ek Leer Ken Het (Sagteband)

    Arnold Mol
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Soveel mense probeer God in ʼn boksie plaas van wie húlle dink Hy moet wees. In Die God wat ek leer ken het bied Arnold Mol sy insigte en interessante perspektiewe op die God van die Bybel.

     

    Elke hoofstuk in Die God wat ek leer ken het kyk na ’n spesifieke onderwerp, onder meer:

     

    • God se soewereiniteit
    • sy genade
    • sy Vaderskap
    • sy heerlikheid

     

    Die skrywer lig spesifieke verse uit die Bybel uit waarvolgens hy sy geloof en pad saam met God ge­rig het en wys so vir lesers hoe hulle ook hierdie be­moediging uit die Bybel kan ontdek. Die boek is ook deurweef met persoonlike getuienisse en prak­tiese verhale wat die heerlikheid van God openbaar.


    Die God wat ek leer ken het is ’n getuienis van die dinge oor God wat die outeur ontdek het deur sy gees­telike ervaring en hoe dit deel kan word van elke ge­lowige se reis.