Die Geillustreerde Bybelstorie (Sagteband)

    Die Geillustreerde Bybelstorie (Sagteband)

    Michael Pearl
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R59.95

    R47.96

    Kan jy jou voorstel hoe die Bybelkarakters van lank gelede gelyk het? Watter tipe klere het hulle gedra en waar het hulle gebly? In Die geïllustreerde Bybelstorie, die verhaal van die Nuwe Testament in strokiesprent-formaat, kry die karakters en gebeure léwe.

     

    Dié boek is geskryf deur Michael Pearl en geïllustreer deur Danny Bulanadi wat ook The Incre­dible Hulk geïllus­treer het. Die verhaal word as ’n volkleur-strokiesprent aangebied met ongelooflike illustrasies. Daar is ook Skrif­verwysings op elke blad­sy as jy verder in die Bybel daaroor wil gaan lees.

     

    Oud en jonk sal vind dat Die geïllustreerde Bybelstorie die storie van God, Christus en verlossing en liefde op ’n unieke manier vertel. Hierdie strokiesprent is ’n verhaal wat jy nie kan misloop nie. Ontdek die Bybel soos nog nooit vantevore nie!

     


    Ook beskikbaar in Engels, Suid-Sotho, Twana, Xhosa en Zulu.