Die Gees Maak Alles Nuut (Sagteband)

    Die Gees Maak Alles Nuut (Sagteband)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R100.00

    R80.00

    Het jy al in 'n toerismegids of tydskrif gelees oor plekke waar jy reeds was, maar dan kan jy nie glo wat jy alles gemis het terwyl jy daar was nie? Ons dink dit kan ook met die boek Handelinge gebeur as 'n mens net die moeite wil doen om 'n bietjie dieper te delf. Daar wag 'n ongelooflike reis op jou. Individuele Bybelstudies plus ses byeenkomste vir kleingroepe.