Die Geboorte Van Jesus (DVD)

    Die Geboorte Van Jesus (DVD)

    Grootste Legendes Van Die Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R39.95

    R31.96

    Die grootste storie wat ooit vertel is, en met goeie rede.

    Vir alle Christene, verteenwoordig die verhaal van Jesus se geboorte, 'n nuwe geboorte van hoop vir die mensdom, maar dit het ook miljoene nie-Christene gelok as gevolg van die wonderwerk van die verhaal. Jy en jou familie kan nou weer met hierdie animasie prent die ongelooflike Bybel storie beleef.

    Soos die storie begin, leer jy dat twee babas gebore gaan word. Die eerste sal Johannes genoem word, en dit sal sy lot wees om die weg vir die Messias te berei. Die tweede sal die Messias Homself wees, en wanneer die geboorte van Jesus uiteindelik plaasvind, daal die engele van die hemel af neer om die goeie nuus aan te kondig.