Die Geillustreerde Kinderbybel (Hardeband)

    Die Geillustreerde Kinderbybel (Hardeband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R249.95

    R199.96

    ‘n Bybel wat elke kinder hart sal steel.

    Hierdie wonderlike Bybel is in eenvoudig en innemende taal geskryf en is vol pragtige en verbeeldingryke illustrasies. Jonger kindertjies sal dit geniet om na die kleurvolle prente te kyk, terwyl ouer kinders dit sal geniet om self die stories te lees. Met byna 300 volblad-kleurillustrasies wat help om die stories uit die ou en die nuwe Testament te vertel, sal hierdie Bybel beslis elke kind se hart steel.