Die Ewigheid In My Hart (Sagteband)

    Die Ewigheid In My Hart (Sagteband)

    Barend Vos
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R215.00

    Wat maak die Psalms so geliefd?

    Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van ’n ou volk opgeteken. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid.

    Oor die Outeur

    Barend Vos is baie ernstig oor die ou waarheid dat engele in staat is om te vlieg omdat hulle hulleself nie ernstig bejeën nie. Daarom skryf hy dikwels met sy tong stewig in sy kies, sy hand getrou in eie boesem, en sy voete plat op die aarde.