Die Daniel-Plan (Sagteband)

    Die Daniel-Plan (Sagteband)

    Rick Warren & Ander
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik ge­sonder leef? Dan is Die Daniël-plan vir jou bedoel.

     

    Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul ge­sondheid net so belangrik as hul gees te ag.

     

    Die plan fokus op vyf basiese beginsels:

     

    • Vertrou op God se krag (geloof)
    • Eet gesonde en lekker kos (kos)
    • Beweeg in die rigting van goeie gesondheid (fiksheid)
    • Dink beter en skerper om sukses te behaal (fokus en gebruik jou brein)
    • Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol)

     

    Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in dié boek in 40 dae daadwerklik toe te pas. Die boek bied ook resepte en oefen-idees en le­sers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer onder­steuning.

     

    Die Daniël-plan is ’n radikale gesondheidsboek wat wêreld­wyd gelees én geleef gaan word.