Die Daniel-Plan In 'n Neutedop (Sagteband)

    Die Daniel-Plan In 'n Neutedop (Sagteband)

    Rick Warren & Ander
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R39.95

    R31.96

    Available Formats

    Die Daniël-plan in ’n neutedop deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman gee ʼn oorsig oor hoe om gesonder te lewe.

     

    In Die Daniël-plan in ’n neutedop bespreek die skrywers eenvoudige maniere om gesonde keuses in die leser se huidige leefstyl te inkorporeer. Dit help die leser om te verstaan watter kosse hulle sterk en ge­sond sal hou.

     

    Hierdie boek fokus op die vyf uiters noodsaaklike elemente vir optimale gesondheid wat sukses bevor­der: geloof, kos, fiksheid, fokus en vriende. Die skry­wers van hierdie boek moedig lesers aan om gesonder te leef en terselfdertyd hulle verhouding met God te verdiep.