Die Daniel Vas Vir Geestelike Oorwinning (Sagteband)

    Die Daniel Vas Vir Geestelike Oorwinning (Sagteband)

    Elmer L Towns
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R199.00

    Laat God jou lewe verander.

    Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van ’n beplande biddende vas.

    Die Daniël-vas help jou:

            God ontmoet en aanbid

            doelgerig bid

            vas met ’n gebedsdoel, en

            spesifiek vir antwoorde bid.

    Met leesstukke wat jou elke dag lei en aanmoedig, sal jy met die Daniël-vas God se seëninge ervaar. Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.

    Oor die Outeur

    Elmer L Towns is adjunkhoof en dekaan van die School of Religion by Liberty-universiteit. Dr Towns is in besit van ’n Gold Medallion-toekenning en sy boeke sluit onder meer in: Fasting for spiritual breakthrough, How to pray when you don’t know what to say en What’s right with the Church. Elmer L Towns en sy vrou Rut het drie volwasse kinders.