Die Bybel Vir Vroue (1983) Pienk/Grys (Luukse Leer)

    Die Bybel Vir Vroue (1983) Pienk/Grys (Luukse Leer)

    Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R359.00

    R287.20

    Volledige Bybel met 'n nuwe leser vriendelike uitleg.

    Afrikaans 1983- vertaling (met herformulerings). Standaardgrootte. Pienk en Grys fleksieband met silwer-op-snee, merklint en duimindeks. 50 kleurbladsye met addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is. Voorwoord, woordelys en kaarte, voetnote, woordelys en kaarte. Kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui.