Die Bybel Vir Jong Manne (Hardeband)

    Die Bybel Vir Jong Manne (Hardeband)

    Michael Dimarco
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R349.95

    R279.96

    Vandag se seuns soek na God se Woord op hul unieke ma­nier. Michael DiMarco van Hungry Planet het Die Bybel vir jong manne saamgestel om aan hulle unieke behoeftes te voldoen.

    Hierdie praktiese Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het verskeie addisionele ma­teriaal deur Michael DiMarco om elke seun te help om die man te word wat God bedoel het hy moet wees.

    Die Bybel vir jong manne sluit in:

    • ’n Inleiding vir elke Bybelboek met vinnige feite oor die skrywers, gehoor en temas
    • 25 volblad-profiele van mans in die Bybel
    • 200 oordenkings oor onderwerpe wat belangrik is as jy ’n man na God se hart wil wees
    • Vrae om seuns uit te daag om die Bybel prakties in hul lewe toe te pas
    • 40 klassieke gebede in moderne taal verwerk
    • ’n Indeks om maklik verse te kry oor die onderwerpe wat vandag vir seuns belangrik is

    Die Bybel vir jong manne is ideaal vir seuns op hul reis saam met God.