Die Boodskap (2002)(Hardeband)

    Die Boodskap (2002)(Hardeband)

    Jan Van Der Watt & Stephan Joubert
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R399.95

    Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.

     

    Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

     

    -          Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afri­kaans­spre­kende kan verstaan.

    -          Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.

    -          Dit bevat versnommers vir maklike na­slaan­doel­ein­des en memorisering.

    -          Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.