Die 10 Sekonde-Reel (Sagteband)

    Die 10 Sekonde-Reel (Sagteband)

    Clare De Graaf
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R139.95

    R111.96

    Jy sien ’n vrou in ’n winkel staan en huil en jy wil vra of jy kan help, maar jy hou aan loop. Jy hoop jy sal volgende keer beter vaar … maar sal jy?

     

    In Die 10 sekonde-reël wys Clare de Graaf hoe jy meer bewus kan word van God se stem in jou lewe. Hy gee ook ’n eenvoudige reël wat jou sal help om dadelik gehoorsaam te wees: Doen net die volgende ding wat jy redelik seker is God wil hê jy moet doen.

     

     In hierdie boek gee Clare werklike voorbeel­de van gewone mense wat volgens dié reël leef en hoe dit hulle lewe verander het, asook die mense na wie hulle uitgereik het. Die handige studiegids met besprekingsvrae agterin die boek sal help om die praktiese riglyne in jou lewe vas te lê.

     

    Hierdie reël maak dit maklik om Jesus te volg – moenie tob nie, doen dit net!