Dawid & Goliat (DVD)

    Dawid & Goliat (DVD)

    Grootste Legendes Van Die Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R39.95

    R31.96

    Dawid en Goliat, een van die mees inspirerende stories van alle tye.

    Nou word die legendariese verhaal pragtig uiteengesit en vertel in die animasie film wat jy en die hele familie saam kan geniet.

    Aan die begin van die storie, is Dawid maar net 'n skaapwagter. Hy is 'n ongewone brawe seun, maar niemand kan hulself voorstel dat hy eendag Koning van Israel gaan wees nie - niemand behalwe God nie, en so moet Dawid homself bewys. Hy maak so deur vir Goliat op sy eie te oorwin - 'n reus wat God se volk geterroriseer het.

    Later moet hy nog 'n groter uitdaging oor kom maar sy vertroue in die Here laat hom alle struikelblokke oor kom en uiteindelike sy plek op die troon inneem.