Dans In Die Lig (Hardeband)

    Dans In Die Lig (Hardeband)

    Karen Whiting
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R139.95

    Dans in die Lig is ’n daaglikse gids vir vandag se Christenvrou om die lewe wat God vir haar beplan het, uit te leef.
    Elke dag fokus op ’n Skrifgedeelte wat spesiaal uitgesoek is vir vroue en wat die karakter van God, Jesus en die Heilige Gees uitbeeld en toepas op die lewe van ’n vrou van God.
    Karen Whiting wil vroue help om God se Woord prakties uit te leef. Sy wys hoe die Bybel steeds relevant is tot situasies waarin vroue hulself vandag bevind, en dat dit ’n gids is om elke dag as vroue van God te leef.
    Die dagstukkies is in agt afdelings verdeel, nl.:

    • Betekenisvolheid
    • Verhoudings & kommunikasie
    • Om mans te verstaan
    • Keuses
    • Spanning & saamwees
    • Skoonheid & gesondheid
    • Hoop & tevredenheid
    • Geloof & liefde

    Dans in die Lig sal vroue inspireer om die Bybel op ’n dieper vlak te bestudeer en deel van hul lewens te maak.