Daniel En Die Leeu Kuil (DVD)

    Daniel En Die Leeu Kuil (DVD)

    Grootste Legendes Van Die Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R39.95

    R31.96

    ʼn Wonderlike animasie reeks wat die gewildste en bekendste Bybel stories aan jou bring.

    Elke program beskryf en vertel die storie van elke Bybelse karakter op ʼn besonderse wyse van Moses in die Ou Testament tot die Nuwe Testament met Jesus se geboorte en waar die dissipels die Goeie nuus van Jesus en Sy reddende krag vertel.