Dagreis (CD)

    Dagreis (CD)

    Ferreira L
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R89.95

    R71.96

    Daar is in die lewe net een versekering: Ons sal gister nooit weer sien nie. Daar is ook geen belofte dat ons more die daglig sal ervaar nie. Die wonderlikste nuus is dat ons vandag het om te beleef! Ons het God se beloftes vir vandag! Ons ervaar Sy genade en liefde... te midde van ons gebrokenheid. Daar is net een pad na môre: Hierlangs dwarsdeur vandag! Geniet die rit en stop vir lunch!