Dagbeplanner Vir Vroue 2020 Lewe In Oorvloed (Hardeband)

    Dagbeplanner Vir Vroue 2020 Lewe In Oorvloed (Hardeband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R190.00

    Hierdie dagbeplanner sal elke vrou help om haar skedule en prioriteite effektief te bestuur. Laat die inspirerende aanhalings en bemoedigende teksverse jou siel verkwik!

     

    UNIEKE VERKOOPPUNTE:

    ·         ’n Lys openbare vakansiedae

    ·         Maandbeplanners en ’n inspirerende aanhaling aan die begin van elke maand

    ·         ’n Jaarbeplanner vir 2020 en 2021

    ·         Bemoedigende teksverse wat jou herinner om elke dag naby aan God te lewe

    ·         ’n Plek vir belangrike kontakbesonderhede en spesiale gebeurtenisse, asook plek vir afsprake en prioriteite vir elke dag