Dagbeplanner Vir Die Vrou 2018 Roos (Luukse Leer)

    Dagbeplanner Vir Die Vrou 2018 Roos (Luukse Leer)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R189.95

    Hierdie dagbeplanner sal elke vrou help om haar skedule en prioriteite effektief te bestuur. Laat die inspirerende aanhalings en bemoedigende teksverse jou siel verkwik!

    • ’n Lys openbare vakansiedae
    • Maandbeplanners en ’n inspirerende aanhaling aan die begin van elke maand
    • ’n Jaarbeplanner vir 2018 en 2019
    • Bemoedigende teksverse wat jou herinner om elke dag naby aan God te lewe
    • ’n Plek vir belangrike kontakbesonderhede en spesiale gebeurtenisse, asook plek vir afsprake en prioriteite vir elke dag