Dagbeplanner Vir Die Vrou 2018 Turkoois (Luukse Leer)

    Dagbeplanner Vir Die Vrou 2018 Turkoois (Luukse Leer)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R289.96

    Hierdie pragtige, modieuse en gerieflike dagbeplanner strek van September 2017 tot Februarie 2019 en is ideaal vir vroue wat daagliks baie spesifieke take het om te hanteer, maar tog ook hul oog op die hele week wil hou.

    • Weekbeplanner van September 2017-Februarie 2019
    • ’n Jaarbeplanner vir 2018
    • Plek vir daaglikse afsprake, gebede en prioriteite
    • ’n Teksverse en inspirerende aanhaling vir elke week
    • Teksverse vir spesifieke behoeftes
    • Plek vir persoonlike inligting, notas, aanhalings en verjaarsdae
    • ʼn Afdeling vir adresse en telefoonnommers
    • ’n Lys van openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel

    Lys geskenke vir huweliksherdenkings