Dagbeplanner Vir Die Vrou 2018 (Hardeband)

    Dagbeplanner Vir Die Vrou 2018 (Hardeband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R159.95

    Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Dagbeplanner vir die vrou 2018.

     

    • Inspirasie vir elke maand deur bekende klassieke skrywers

    • Daaglikse oordenkings oor 'n daaglikse verhouding met God

    • Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir universiteite

    • Jaarbeplanners vir 2018 en 2019, begrotingsbladsye en kalenders

    • Maandbeplanners

    • Bladsye vir persoonlike notas

    • ’n Adreslys

    • Handige inligting soos omskakelingstabelle, geskenke vir huweliksherdenkings en meer