Daar Is 'n Eiffeltoring In Sy Boedel (Sagteband)

    Daar Is 'n Eiffeltoring In Sy Boedel (Sagteband)

    Tobi Jooste
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R175.00

    Daar is n Eiffeltoring in sy boedel, is n roerende verhaal van n oupa wat in genadetyd op sy sterfbed lewe, en die kleinseun wat soveel moontlik van sy oupa se wysheid wil leer voor hy nie meer daar is nie.

    Oor die Outeur

    Tobi Jooste is bekend as minnesanger, TV aanbieder, model, suksesvolle sakeman en skrywer. Hy het vyf musiekalbums en sy debuutboek, waarvan die vyfde oplaag reeds gedruk is, op sy kerfstok