Creative Rugby (Paperback)

    Creative Rugby (Paperback)

    Naas Botha & Kobus Neethling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R120.00

    Moenie net sweet nie, dink ook!
    Kobus Neethling en Naas Botha
    Kreatiewe rugby is die perfekte gids om uitstekende rugby te ontwikkel. Dit help spelers om die kreatiewe manier van rugbyspeel te ontdek, wat die spel opwindend en onvoorspelbaar maak.

    Elke speler se brein word so afgerig om die lyf, spel en manier van dink op ’n goeie manier te beïnvloed.

    Die boek sal elke speler se brein en kreatiwiteit ontwikkel vir die spesifieke posisie waarin hulle moet speel en afrigters ook wys waarna hulle moet oplet wanneer hulle spelers soek vir ’n sekere posisie.
    Elke speler se breinprofiel sal ook bepaal kan word.

    “The time is past that we can train only the body. Success on the rugby field will depend on how we can integrate the brain and the body in our training.” ~Heineke Meyer