Ken Mekaar Idees Vir Huweliksmaats

    Ken Mekaar Idees Vir Huweliksmaats

    Conversation Starters
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    Ontlok lewendige gesprek en skaterlag.
     
    Ysbrekers deur Rob Teigen is 'n pret manier waarop paartjies mekaar kan leer ken. Elke kaartjie het 'n vraag en 'n bypassende Skrifteks of aanhaling wat verseker lewendige gesprek en baie skaterlag sal ontlok.

    •     Kaartjiegrootte: 3.09" x 2.09"
    •     44 dubbelgedrukte kaartjies
    •     Individueel krimpverpak