Gospel Skouspel 2017 (DVD)

    Gospel Skouspel 2017 (DVD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R159.95

    Gospel Skouspel 2017 was voorwaar anders, juis om die nuwe seisoen van hierdie geleentheid aan te dui. Eenvoud was die kern van hierdie jaar se vertoning. Die simplistiese dekor op die verhoog het die gevoel geskep van kwesbaarheid, juis om dit meer van ‘n intieme gevoel te gee. Die musiek is ook hierdie jaar gekies om die gehoor se hartsnare te roer. Elke lied het op ‘n digterlike manier tot die hart van mense gespreek oor die verlossingskrag van Jesus Christus. Kunstenaars wat hierdie jaar vir die eerste keer te siene was, was onder andere Heinz Winckler, LouisLoock, Vicky Sampson, Johan Brits, en die groot verrassing van die aand, Jo Black