Bybel Vir Vroue

    Bybel Vir Vroue

    BYBEL
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    Out of Stock

    ʼn Afrikaanse Bybel spesiaal vir vroue.

    Volledige Bybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, standaardgrootte, pienk en grys fleksieband met silwer-op-snee, merklint en duimindeks. Nuwe leservriendelike uitleg en 54 kleurbladsye met addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is. Voorwoord, kruisverwysings, kaarte en kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui.