Bybelverhale Vir Kinders Vol 2 (CD)

    Bybelverhale Vir Kinders Vol 2 (CD)

    Renee Swarts
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95

    Bybelverhale vir Kinders – Volume 2 is die tweede CD in die reeks en bestaan uit 17 stories. Dit sluit in Moses kry ’n baie belangrike werk,
    Simson oorwin die Filistyne, Samuel gaan woon by Eli en vele meer. Die Bybelverhale word eenvoudig vertel sodat kinders dit maklik kan verstaan.
    Elke verhaal het ook verskillende bygeluide wat die kinders laat skaterlag en op hierdie manier word kinders meer geleer oor God en die Bybel.
    Lekker Luister Produksies© produseer hoë kwaliteit Afrikaanse kinderstorie-CD’s. Nie net wil ons ’n bewustheid van ons taal aankweek nie, maar
    ons wil ’n goeie kwaliteit produk aan ouers lewer wat vir die kleinspan ure se luistergenot verskaf!