NLV Uitreikbybel Rooi (Sagteband)
Uitreikbybel
Free National Shipping on Orders over R450!
Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.
Kenmerke:
· Gewilde NLV-teks
· 8 punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
User Reviews