Die Liefde Van Christus Dring My (Sagteband)

    Die Liefde Van Christus Dring My (Sagteband)

    Jaco Thom
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 10 working days
    R55.00
    Min mense het die vroee kerk so merkwaardig beïnvloed soos Paulus. In hierdie Bybelstudie sal jy Paulus - met sy onvermoeide ywer vir die uitbreiding van die evangelie - van nader leer ken deur hom op sy reise deur die Antieke Wêreld te vergesel.