As Jesus In Jou Lewe Instap (Sagteband)

    As Jesus In Jou Lewe Instap (Sagteband)

    Jaco Thom
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 21 working days
    R50.00
    In As Jesus in jou lewe instap bied Jaco Thom elf ontmoetings met Jesus uit die Johannes-evangelie in 'n eietydse toeganklike Bybelstudie. Die leser bestudeer verskillende mense se interaksie met Jesus en sien hoe Hy mens verander as Hy in jou lewe instap.