Bybelstories Vir Kleuters (Hardeband)

    Bybelstories Vir Kleuters (Hardeband)

    Monika Kustra
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R199.94

    Bybelstories vir kleuters, geskryf deur ’n span voorskoolse kerkonderrig-kundiges, laat die Bybel lewe vir jong kinders.
    • Die belangrikste stories van die Bybel (Ou en Nuwe Testament) word oorvertel op so ’n manier dat jong kinders dit maklik
    kan verstaan en onthou. Ná elke storie is daar ook ’n Bybelvers wat hulle maklik kan memoriseer.
    • Die dinamiese, kleurvolle illustrasies wat op elke bladsy verskyn, sal kinders se verbeeldings aangryp, terwyl dit ’n lewenslange
    liefde vir God se Woord in hulle kweek.
    • Behalwe die oorvertellings, sluit elke storie prettige, maklike aktiwiteite in wat ouer en kind saam kan doen. Die aktiwiteite
    help die kinders om die stories te onthou en deel van hulle lewe te maak.