Bybelse Beloftes Vir 'n Lewe Van Hoop (Sagteband)

    Bybelse Beloftes Vir 'n Lewe Van Hoop (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95

    Word elke dag herinner aan God se onverdiende genade en onvoorwaardelike liefde.

     

    Beleef God se seëninge elke dag met hierdie tyd­lose same-stelling van uitgesoekte Skrifge­deel­tes afgerond met insig­ryke aanhalings.

    Bybelse beloftes vir ’n lewe van hoop sal lesers her­inner aan al die wonderlike dinge wat God elke dag van die jaar vir jou beplan, wat jy ook al doen en waar jy ook al is.

    Hierdie handige sakpasboekie sal jou help om God se liefde en genade te ervaar soos wat jy jou daaglikse take aanpak.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Promises to Bless Your Heart.