Bybelraai-Kaarte (Ou Testament)(Boksstel)

    Bybelraai-Kaarte (Ou Testament)(Boksstel)

    Agnes en Salem de Bezenac
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle meer as 20 bekendste stories uit die Ou Testament leer ken met behulp van die Bybelraai-kaartjies.

     Wil jy hê jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe!

    Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Ou Testament) is ’n prettige manier om vir kinders 29 van die bekendste stories uit die Bybel te leer. Die helderkleurige illustrasies gee lewe aan die stories en maak dit vir kinders maklike om ooreenstemmende kaartjies te vind en die storie te onthou.

     Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.

     Ook beskikbaar in Engels onder die titels Bible Story Memory Game Old Testament