Bybelraai-Kaarte (Nuwe Testament)(Boksstel)

    Bybelraai-Kaarte (Nuwe Testament)(Boksstel)

    Agnes en Salem de Bezenac
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle meer as 20 bekendste stories uit die Nuwe Testament leer ken met behulp van die Bybelraai-kaartjies.

    Wil jy hê jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe!

     Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Nuwe Testament) bied kaartjies met kleurvolle illustrasies vir 26 wonderlike stories uit die Nuwe Testament. Kinders sal dit geniet om óf die ooreenstemmende storiekaartjie te vind óf ’n storiekaartjie te vind wat by die leidrade pas.

    Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titels Bible Story Memory Game New Testament