Bybel@Kinders Nuwe Testament

    [email protected] Nuwe Testament

    Joubert & Stander
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    Out of Stock
    AL WAT ONS HET, IS DIE BYBEL! MAAR HOE VERSTAAN 'N MENS ALLES WAT IN DIE BYBEL STAAN? DIS SO 'N DIK BOEK MET MOEILIKE WOORDE EN LANG SINNE. EN WAAR BEGIN JY LEES? MET DIE [email protected] SAL DIE BYBEL NOOIT MEER VERVELIG WEES NIE! NOU KAN JY DIE NUWE TESTAMENT IN 'N TAAL LEES WAT JY VERSTAAN. DIS SPESIAAL VIR JOU GESKRYF! DAAR IS NIE LANG SINNE EN MOEILIKE WOORDE NIE. - IS VIR ELKE KIND WAT GOD BETER WIL LEER KEN - BEVAT DIE 27 BOEKE VAN DIE NUWE TESTAMENT - IS IN MAKLIKE TAAL GESKRYF - IS IDEAAL VIR VOORLEES - IS MAKLIK GENOEG VIR SELFLEES