Bybel  Vir Vroue (1933/1953) Pienk/Grys (Luukse Leer)

    Bybel Vir Vroue (1933/1953) Pienk/Grys (Luukse Leer)

    Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R359.00

    ʼn Afrikaanse Bybel spesiaal vir vroue.

    Volledige Bybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, standaardgrootte, pienk en grys fleksieband met silwer-op-snee, merklint en duimindeks. Nuwe leservriendelike uitleg en 54 kleurbladsye met addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is. Voorwoord, kruisverwysings, kaarte en kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui.