Buster & Bella: Slimstieks (CD)

    Buster & Bella: Slimstieks (CD)

    Buster & Bella
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Dit maak sin, want ons almal is anders slim.

    Gaan saam met Buster & Bella op 'n avontuur om te leer hoe ons elkeen anders is en hoe God ons elkeen 'n gawe gegee het.

    Luister saam na die lekker liedjies met 'n lessie en 13 mooi terapeutiese stories.

    'n Dubbel CD met die stemme van Hendri Myburgh en Lianie May as Buster en Bella.