Breek Vry/Blydskap Wat Die Here Gee Sal Julle Krag Wees Joernaal Met Pen (Combo)

    Breek Vry/Blydskap Wat Die Here Gee Sal Julle Krag Wees Joernaal Met Pen (Combo)

    Beth Moore/Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R219.95

    God wil hê gelowiges moet Hom ken en in Hom glo, Hom verheerlik, sy vrede ervaar en sy teenwoor­digheid geniet. Breek vry sal jou help om die hindernisse in jou lewe te identifiseer wat jou hiervan weerhou. Die Bybelstudie strek oor 10 weke met ge­noeg studies vir 5 dae van die week.

        Ontvang saam met Breek vry ‘n pragtige Joernaal met 128 bladsye om jou persoonlike notas neer te pen tesame met ‘n pragtige pen.