Breek Los Uit Satan Se Wurggreep (Sagteband)

    Breek Los Uit Satan Se Wurggreep (Sagteband)

    Jentezen Franklin
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R54.95

    Jentezen Franklin maak 10 taktieke bekend wat die duiwel gebruik om gelowiges aan te val – wat hul vreugde plunder, hul vrede steel en hulle lofbetuigings stilmaak.
    Luislange het ’n interessante manier om hul prooi dood te maak. Hulle druk hulle prooi vas totdat dit nie meer kan asemhaal nie. Die prooi word letterlik versmoor. Satan werk dikwels op dieselfde manier in die geestesryk, deur stadig maar seker in ons lewens in te sluip en te probeer om die lewe uit ons te wurg.
    Die gees van die luislang kan die vreugde uit jou lofaanbidding en gebede pers. Dit kan druk op jou plaas om stil te bly wanneer God wil praat. En dit kan die vreugde om te weet ons behoort aan die Here, demp. Breek los uit Satan se wurggreep help jou om die volgende te verstaan:

    hierdie subtiele verwoester se strategieë;
    hoe hy werk en hoe om deur sy planne te sien;
    en hoe om sy houvas op jou lewe te breek.

    Leer om die vroeë waarskuwingstekens van ’n aanval te herken, ontdek die maniere hoe jy onwetend vir hom toegang gegee het tot jou huis en bring God se verlossing en herstel in jou lewe in sodat jy geestelike vryheid kan ervaar en ’n doelgerigte en passievolle lewe kan terugeis.