Breek Die Gees Van Verwerping (Sagteband)

    Breek Die Gees Van Verwerping (Sagteband)

    John Eckhardt
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    In Breek die gees van verwerping spreek die topverkoperskrywer John Eckhardt die algemene wond aan wat almal van ons ervaar, baie keer reeds vroeg in ons lewe: die gevoel dat jy verwerp is en die liefde van ander mense kan ontvang nie. Die boek sal jou help om te ontsnap van die manifestasies van verwerping, onder meer perfeksionisme, vrees, trots, die begeerte om almal te behaag, wellus, onsekerheid, minderwaardigheid en skaamte.

         Jy sal ook leer hoe om die gees van verwerping te identifiseer en hoe om God se aanvaarding te ontvang danksy Jesus se kruisoffer. Dit bevat geestelike strategieë, spesiale gebede en kragtige Bybelse voorbeelde en verhale wat jou sal help om afstand te doen van die gees van verwerping.

     

    Oor die Outeur

     

    John Eckhardt is die geestelike leier van Crusaders Ministries in Chicago, Illinois. Hy is geseënd met ‘n kragtige apostoliese roeping en betrokke in die bediening dwarsoor die VSA en oorsee in meer as 70 lande. Hy is n gesogte spreker by internasionale konferensies en die skrywer van meer as 20 boeke, insluitend Prayers That Break Curses en Prophet, Arise!