Boustene Van Geloof: Gawe van Profesie (Sagteband)

    Boustene Van Geloof: Gawe van Profesie (Sagteband)

    Jack Deere
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R149.96

    Die ware gawe van profesie – Wat is dit? Wie het dit? Kan jy self God se stem hoor?

    In Boustene vir geloof: Die gawe van profesie, beskryf Jack Deere hoe die gawe profesie vandag in die kerk funksioneer. Hy gee nie net ’n gebalanseerde oorsig van die rol van profesie in die Christelike gemeenskap nie, maar gee ook praktiese inligting om jou te help om die egtheid van profesieë te kan onderskei. Hy help jou ook om self in hierdie gawe te beweeg. Onderwerpe wat bespreek word, sluit in: Leer hoe God praat, verstaan Sy boodskappe, vermy profetiese malligheid, die gee van profetiese boodskappe, onderskeiding van misleiding, demone en valse profete, en groei in jou profetiese gawe.

    Oor die Outeur

    Jack Deere rus die Liggaam van Christus toe en leer mense. Hy het reeds drie kerke geplant, was ’n kweekskool-professor, het die wêreld deur gereis om by konferensies op te tree, het reeds verskeie topverkoperboeke gepubliseer en is tans die senior pastor van die Wellspring-kerk, wat hy in 2004 begin het. Jack en sy vrou, Leesa, woon in Colleyville, Texas. Hulle het twee volwasse kinders, Stephen en Alese.