Boek Van Die Opregte (Sagteband)

    Boek Van Die Opregte (Sagteband)

    Jan Combrink
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R179.95
    Die inhoud van die boek bevestig wat opgeteken is in die Bybel. Dit begin by Adam en Eva en eindig 'n paar jaar na die dood van Josua. In hierdie buitengewone apokrief maak die leser kennis met vele karakters uit die Bybel. Dit bevat o.a. meer inligting oor die gebeure rondom die Vloed. Ook Henog se karakter en lewe word uitgebeeld en toon dat hy deur wysheid regeer het en die mens onderrig het in waarheid, geregtigheid en kennis van die Allerhoogste.