Blommetuin (CD)

    Blommetuin (CD)

    Ronel Erasmus
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R99.96

    Word geïnspireer deur kleurvolle liedere.

    Die immergewilde Ronell Erasmus bring 15 kleurvolle liedere op haar nuutste CD vrystelling Blommetuin. Wees geïnspireerd deur eiesoortige vokale vertolkings wat bestaan uit ou bekendes soos “Why me Lord” saam met John Mostert asook ʼn splinternuwe aanbiddingslied “U is die Lig”