Mini Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)

    Mini Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)

    Carolyn Larsen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 21 working days
    R50.00

    Mini oordenkings vir vroue is ’n geskenk van hoop en vreugde wat vrou herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare liefde te koester. 

    Die handige sakpas-formaat laat vroue toe om enige tyd en enige plek stil te word en tyd saam met Hom deur te bring.

    Oor die skrywer

    Carolyn Larsen is ’n topverkoper-skrywer en ervare spreker met ’n Godgegewe passie om die evangelie aan vroue en kinders te bring. Sy het al meer as 50 boeke vir kinders en volwassenes geskryf en haar boeke is al met verskeie pryse bekroon.