Noag Se Ark (Kartonboekie)

    Noag Se Ark (Kartonboekie)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 10 working days
    R179.00

    Deur die storie van Noag se ark leer peuters hoe God sy beloftes hou.

    Die Bybel is vol beloftes wat God vir sy kinders gemaak het. Een van die bekendste beloftes, is die een wat Hy aan Noag gemaak het en die reënboog as teken daarvoor gegee het. In Noag se ark word hierdie storie eenvoudig oorvertel sodat kleingoed dit maklik sal verstaan. Die kleurvolle illustrasies tesame met die unieke manier hoe die kartonbladsye gesny is om sommer ook ’n handvatsel te skep, sal hierdie kartonboekie gou ’n gunsteling maak van kinders tussen 0 en 3 jaar.

    Ook beskikbaar in Engels as Noah’s Ark for Little Ones