101 Gebede Vir Mnr & Mev (Luukse Leer)

    101 Gebede Vir Mnr & Mev (Luukse Leer)

    Rob & Joanna Teigen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R270.00

    101 gebede wat paartjies lei om ’n inniger verhouding met God en mekaar te geniet.

     

    Tyd in gebed saam met God is baie belangrik vir ’n sterk en gelukkige huwelik. 101 Gebede vir Mnr & Mev bied 101 kragtige gebede deur Rob en Joanna Teigen.

         Elke gebed word gekomplementeer deur ’n bemoedigende teksvers. Die gebede sal paartjies lei om ’n inniger verhouding met God en met mekaar te geniet.

        Temas sluit in liefde wat getrou is, God se troos, vergifnis, wedersydse respek, vrede en geduld, eensgesind­heid in die huwelik, deel God se seëninge en vele meer. 

    Oor die Outeur

    Rob en Joanna Teigenis al vir meer as 20 jaar getroud en is die ouers van twee seuns en drie dogters. Hulle is die outeurs van 101 gebede vir my seun en 101 gebede vir my dogter. Rob en Joanna hou van tuisonderrig, om nuwe plekke te ontdek en om saam met hulle kinders te lag. Hulle bly in West Michigan, VSA.