Bestem Om Uit Te Styg (Sagteband)

    Bestem Om Uit Te Styg (Sagteband)

    Joseph Prince
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R249.95
    Op die dissipels se versoek dat Jesus hulle moes leer bid, het Hy gesê: "So moet julle bid." Daarop het die gebed gevolg wat bekend staan as die Onse Vader. Die Woord van God is oneindig ryk, en hierdie is een van die rykste gedeeltes in die hele Skrif. Min mense besef wat hierin opgesluit lê. Ware bidders, gelowiges wat stry in die gebed soos �n Epafras van ouds, is maar skaars in ons tyd. Ons moet die Here dank vir dié wat daar nog is, al werk hulle meestal agter die skerms. As jy met dieselfde gesindheid as die dissipels wil leer bid, is dit my opregte bede dat hierdie werk �n handleiding sal wees wat die Skrif vir jou sal ontsluit, en so ook die hart van God. Verder bid ek dat hierdie werk �n gees van gebed op jou sal uitstort en jou sal leer om waarlik te bid.