Beloftes Vir Oorwinning (Sagteband)

    Beloftes Vir Oorwinning (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R119.95

    Beloftes vir oorwinning bevat talle beloftes uit die Bybel oor geestelike oorlogvoering en gebed, en bied ’n gids aan gelowiges oor hoe om die vyand teen te staan, hulle posisie in Christus in te neem en vas te staan in oorwinning.

         Onderwerpe sluit in:

         • Weet Wie God werklik is

         • Weet wie jy in Christus is

         • Ken die vyand se strategie

         • Onderskeiding

         • God se krag oor die viand

         • Jou geestelike wapenrusting

         • Jou posisie in Christus

         • Wees waagmoedig – jy hoef nie die vyand te vrees nie

         • Word vernuwe

         • Staan die vyand teë

         • Gebed – ons strategie teen die viand

         Bybelverse word geneem uit die Nuwe Lewende Vertaling, asook verskeie ander Bybelvertalings. Beloftes vir oorwinning bevat ook gepaste aanhalings deur verskeie Christenskrywers oor die onderskeie onderwerpe.