Beloftes Van Sekerheid (Sagteband)

    Beloftes Van Sekerheid (Sagteband)

    Beth Moore
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R29.95

    Die wêreld waarin ons vandag leef, is vol on­realis­tie­­se verwagtings. God wil hê ons moet vry wees van hier­­die beklemming en sekerheid in Hom vind.

    In Beloftes van sekerheid handel oor 13 alge­me­ne vrese wat vroue teister. Vre­se soos:

    • wanneer die lewe onvoorspelbaar en onseker lyk;
    • wanneer jy sekerheid kortkom;
    • wanneer jy eensaam voel;
    • wanneer jy smag na liefde;
    • wanneer jou verhoudings ’n hupstoot nodig het;
    • waar jy grense moet stel;
    • wanneer jy onbeminlik voel;
    • wanneer jy moeg is vir mededinging en konflik; en
    • die tye wanneer jy God se verlossingskrag ek­stra nodig het.

    Beloftes van sekerheid bestaan uit Skrif­­ge­deel­tes uit God se Woord en belangrike uit­trek­sels uit Beth Moore se boek Verby met on­seker­heid.