Beleef God Elke Dag, Eenminuut-Oordenkings (Luukse Leer)

    Beleef God Elke Dag, Eenminuut-Oordenkings (Luukse Leer)

    Henry Blackaby & Claude V King
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Ervaar God elke dag in jou lewe met hierdie versameling van 366 oordenkings.

    Ervaar God elke dag in jou lewe met hierdie versameling van 366 oordenkings.

    Beleef God elke dag is ’n versameling van 366 oordenkings deur Henry Blackaby en Claude V. King. Dié volkleur-dagboek bied elke dag ’n teksvers, kort oordenkings en gebed.

    Dit is ideaal vir besige mense wat graag stil wil word by God om sy krag en vernuwing in hulle lewe te ervaar.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Day by Day with God

    Oor die outeurs

    Henry Blackaby is die stigter en emeritus-president van Blackaby Ministries International.

    Claude V. King is die dissipelskapspesialis by LifeWay Christian Resources.